Gom

 

Ons is ‘n vreeslike hegte familie wat daar is vir mekaar deur dik en dun. Nou nog wanneer ons geleentheid het speel ons saam. Soms is dit fisiese spel soos jukskei, tafeltennis of volleyball, en soms word die breine ingespan vir 30 seconds of iets dergeliks. Deur spel leer mens dissipline, jy leer om jou plek te ken, jy leer om op te staan vir jouself, jy leer om te lag, om bly te wees, om te verloor, om terug te veg, om weer op te staan na ‘n neerslag. Mens leer om jouself te wees.

saamspeel gom

 

 

Categories: Familie, Slakgedagtes | 8 Kommentaar

Artikel navigasie

8 thoughts on “Gom

  1. vega

    Na ‘n paar ‘games’ loop ons gesin se saamspeel altyd op ‘n ‘fight’ uit. Almal te kompeterend (die meisiekinders , nie hulle mans nie 🙂

  2. Sommer net die lekker ervaring van saamwees…

  3. so ‘n saamspeel is baie lekker, veral wanneer die sedoos buite loei….

  4. Ek onthou die monopoly en leef nou nog die beginsels wat ek geleer het. Vandag is daar eenvoudig nie tyd nie.

Lewer kommentaar op seegogga Kanselleer antwoord

Create a free website or blog at WordPress.com.