‘n Blertsie reënboog op ‘n wintersdag

Die wolke is al die heeldag slierte in die blou-blou lug. Vanmiddag toe ek pomp toe stap om die tydskakelaar te gaan verander vir die week, was daar ‘n blertsie reënboog net vir my. My kamera kon egter nie reg doen aan die ongelooflike gesig nie, maar ek het probeer.

Categories: Plaaslewe | 11 Kommentaar

Artikel navigasie

11 thoughts on “‘n Blertsie reënboog op ‘n wintersdag

  1. Ek glo absoluut aan die magic van enige reënboog. Ons sien dikwels hierdie flertse hier.

  2. Baie mooi

  3. Elkeen van die foto’s is SO spesiaal! Ek sien God se grootheid in die natuur, die wolke, die bietjie son wat deurskyn, die reënboog…

  4. Ai dit is besonders !

  5. Terug pieng: Die krag van gebed « MaanKind

  6. Daar lê dikwels vir my ietsie mooier in so ‘n blertsie reënboog opgesluit as in ‘n volledige een.

  7. Baie mooi foto’s. Ons bid steeds.

Lewer kommentaar op pienkpantoffels Kanselleer antwoord

Blog at WordPress.com.