Flentertjies vir ‘n nuwe môre

Eens op ‘n tyd
het jou gesig gelag met myne
in ‘n grote spieël.
Maar helaas – die vlekkelose kaatsing
was slegs ‘n refleksie
wat in eie hoop bestaan
en wegspat op die lewensvloer.

Met eerste blik lyk flentertjies soos mors
en gebrokenheid vir ewigaltyd deur.
Koester egter elke stukkie van dit wat was
want tyd en geduld is die lewensmosaïek se meester
wat rondom ‘n Ankerpunt ‘n nuwe môre bou.

Advertisements
Categories: Gedigte, Omgee, Slakgedagtes | Sleutelwoordw: , | 5 Kommentaar

Artikelnavigasie

5 thoughts on “Flentertjies vir ‘n nuwe môre

  1. Pragtig

  2. Kameel

    Trane in my oë gebring… my spieël lë aan flenters… hopenlik maak my flentertjies so ‘n mooi mosaiek.

  3. baie baie mooi

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: