Laaste sonsondergang van 2012

Vader in die hemel,

Baie dankie vir al die seëninge in ons lewe. Dankie dat die son so mooi totsiens gesê het vir 2012. Dankie dat ons kan hoop op ‘n nuwe môre. Dankie vir al die liefde van die mense rondom ons.

Dankie dankie dankie

Amen

Advertisements
Categories: Sommer maar net | 5 Kommentaar

Artikelnavigasie

5 thoughts on “Laaste sonsondergang van 2012

  1. Kameel

    ‘n Bietjie laat… maar ‘n geseënde 2013 vir jou en geliefdes.

  2. Daar is altyd ‘n “laaste”…. jou inskrywing laat my dink aan groet. Seker omdat ek vandag langs die pad gaan staan en vir ‘n baie goeie vriendin moet waai wat trek Namibië toe. Groet is nooit lekker nie, maar tog is dit die begin van iets nuuts, soos ‘n nuwe jaar, ‘n nuwe lewe, nuwe ondervindings….
    Mooi jaar vir jou slakkie.

    • Baie dankie vir die mooi wense liewe Toorts en dankie dat jou liggie hier by my kom skyn.

      Seenwense vir jou en jou gesin op julle plaas waar julle swoeg om ons almal te voed.

      • Jy is ook op ‘n plaas! So jy help ook! En ons swoeg darem nie, ons doen dit ook vir die liefde vir boerdery en die natuur, nes jy!1 🙂

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: