Uitsig op die lewe

Soms moet ‘n mens ‘n hoër berg klim sodat jy uiteindelik ‘n beter uitsig op die lewe kan hê.

Uitsig oor Barberton, Junie 2008

Ongelooflik vry!!!

Ekke is die passasier. Hier is ons besig om op te styg. Ons het ‘n ‘spiral-landing’ gedoen waar jy vanaf ‘n redelike hoogte baie vinnig in ‘n spiraal afkolk aarde toe. Dit was ‘n ONGELOOFLIKE ondervinding!

Advertisements
Categories: Slakgedagtes | 4 Kommentaar

Artikelnavigasie

4 thoughts on “Uitsig op die lewe

  1. Ek wou altyd so iets doen, maar toe ek kon, was ek te bang.

    • Hoekom kan jy nie nou nie?? Dis ongelooflik, ek wil weer. Toe Roelf dit gedoen het jare terug was ek swanger en toe geskeurde ligamente. En toe hou hy op. Net voor die huis gebrand het, het ons begin beplan om weer te paraglide, maar nou sal ons dit nie sommer weer kan bekostig nie. Nou tandem ons maar. Barberton is ‘n gewilde bestemming vir die sport, die SA kampioenskappe word elke jaar hier aangebied.

  2. Sjoe Kobie, dit lyk lekker, en kyk hoe mooi lyk Barberton van bo af.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: