please reboot

System low on memory. Please reboot to clear cache. System frozen can’t go into sleep mode due to too many programs running in background. Ouch system crash system crash with loss in all functionality… Input all variables into human equation equals to severe migraine to force human down.

Advertisements
Categories: Sommer maar net | 13 Kommentaar

Artikelnavigasie

13 thoughts on “please reboot

  1. Wys jou net – en leer ons?

  2. Spoedige beterskap!

  3. Kameel

    Vertrou system is oor drie dae weer in volle werking. Spoediger indien moontlik, maar ondervinding sê drie dae. Sterkte!!!

  4. Ai…. dit is nie lekker nie. Sterkte.

  5. tandula

    weet jy, ek het gisteraand uit pure moedeloosheid van die pal pyn ‘n idee probeer teen die tande grind en dus nek seer ==> Kopseer ==> vinnige Vreeslike kopseer wat voel soos migraine deesdae, maar nie is nie.

    ek het ‘n plastiek lepeltjie gevat, en hom in my mond gedruk teen slaaptyd, aan hom gekou en gepeuter ipv aan my tande. Hom soos ‘n dummie gebruik, en het vanoggend sonder enige pyne van die Tension Kind opgestaan en kon dus vanoggend sonder pynpille begin. Hoe dit gaan werk long-term hoop ek is goed. Die lepeltjie het langs my kussing gele want die lyf weet hy moenie daai ding sluk nie, selfs al slaap ons

    Dalk, net dalk …

    • Hoop dit help. Die beste is as jy die spanning self kan elimineer, ne!
      Gesien jy het akupunktuur gehad die week.

      • tandula

        Yip, ek gaan elke keer as ek dit nie meer kan handle nie, dan detox hy my en elke keer moun hy ek moet ook detox deur Patat sop te maak, met ‘n halwe vuis se stuk gemmer in. Kook die patats op medium en halfpad deur gooi jy daai stuk gemmer heel in, en kook verder, sodat jy hom kan uitskep. Dan eet jy die patat sop 3x/week. blykbaar detox dit mens heel goed, want ons met ons kos allergiee se migraines kom baie keer van ons derms af. ‘n stukkie gifgoed wat heerlik gesmaak het paar dae terug haak iewers in ‘n kinkel vas en bring ons op ons kniee …

      • Migraine gee my erg migraine, so hierdie gaan nie vir my werk nie.

  6. Terug pieng: Toe bly net die brilletjie oor… | Slakkelak

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: