Ek het asseblief julle hulp nodig vandag

Ek stuur nie gemors emails nie, ek broadcast nie soetsappige BBM’s nie en plaas nie daaglikse video’s of fotos op my Facebook nie, maar Ag julle, ek wil tog asseblief vandag ‘n gunsie vra.

As jy op Facebook is, gaan LIKE asseblief my foto. Dis ‘n finalis in ‘n fotokompetisie en jou stem gaan dalk net vir my help in die beoordeling. Klik op die foto, en LIKE die FOTO, nie die posinskrywing nie!

ASSEBLIEF blogvriende. Jy kan ook HIER gaan stem.

Dankie.

Advertisements
Categories: Biodiversiteit op die plaas, Plaaslewe | 6 Kommentaar

Artikelnavigasie

6 thoughts on “Ek het asseblief julle hulp nodig vandag

  1. Done! Ek is besig met ‘n blog wat na joune gaan link, so hopelik stuur dit ook mense na jou toe.

  2. Gedoen! Ek was vote nr 5. Hoop die werk vir jou goed uit!

  3. Gogga

    Knoppie gedruk en gevote

  4. Ek sal dit doen…. NET VIR JOU…. jy weet mos hoe ek oor ‘n spinnekop voel, né?
    (spinnekoppies, moenie dink ek like julle nou nie!)

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: