Vandag het my lewe iets beteken…

… want ek het ‘n klein bydrae gelewer tot die aanteken van biodiversiteit in ons land!

Ek het gister die pragtigste tor gekry toe ek gaan stap het, dadelik afgeneem en netnou op die iSpot biodiversiteit webblad geplaas.

Volgens ‘n kenner op die gebied van torre is die spesie nie veronderstel om in my omgewing voor te kom nie. Die insek was reeds dood toe ek hom gekry het, en ek het hom nou in ‘n houertjie op my studeertafel waar hy ‘n ereplekkie sal beklee as een van my kosbare besittings.

Taurhina splendens (Regal Fruit Chafer)

Advertisements
Categories: Biodiversiteit op die plaas, Plaaslewe | Sleutelwoordw: , | 2 Kommentaar

Artikelnavigasie

2 thoughts on “Vandag het my lewe iets beteken…

  1. Ek dink daar is nog baie goggos wat nog nie eers name het nie. ! Baie mooi torretjie

    • BAIE! En gewone mense kan ‘n bydrae lewer tot die wetenskap, al is dit net ‘n foto om verspreiding te help bepaal.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: