My week in kort

Tyd vir skryf is bitter min, ek LEWE teen ‘n stywe pas.

Hierdie paar frases is ‘n kort opsomming van my week:

Vrek, Lantana, vrek

saam met laaste goue vakansie ure in die veld

My nuwe huis se afwerking is harde werk

‘n Telefoonkreet in die nag wat roep

ek kan nie meer nie, ek is al weer voos geslaan

Ons bid vir ander werk en heenkome, bid asseblief saam

My boog is afgestof en ‘n paar pyle is geskiet

‘n Spul papierwerk is gedoen met baie wat nog wag

Die wonder van nuwe lewe…

Mamma, jy gaan Ouma word

Wanhoop, Sweet, Geloof, Hoop, Liefde

Advertisements
Categories: Sommer maar net | 3 Kommentaar

Artikelnavigasie

3 thoughts on “My week in kort

  1. …en die Grootste hiervan is die Liefde…

  2. Kameel

    Weereens die lief en leed van die lewe. Die “ouma word” deel is voorwaar heerlike nuus!! Geluk.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: