Macfadyena unguis-cati

Vandag het ek ‘n vieslike ontdekking gemaak – Macfadyena unguis-cati  of ‘Cat’s Claw Creeper’  in die algemene taal. Op MY plaas. Ek is sommer naar. Gelukkig is dit die eerste infestasie wat ek sien en hoop ek om dit te kan hokslaan. Dis ook ‘n Kategorie 1 indringerplant soos Lantana camara. Ai tog. Dis ‘n lieflike blom, ek kan dink dat iemand graag so enetjie in hulle tuine wou hê… Ek het by die bure se kant ook gesien en gaan hulle sommer môre kontak sodat hulle maar hulle deel ook doen vir die behoud van ons ekologie. Sug. Harde, harde sug.

Macfadyena unguis-cati

Advertisements
Categories: Sommer maar net | 2 Kommentaar

Artikelnavigasie

2 thoughts on “Macfadyena unguis-cati

  1. Lyk bepaald soos iets wat mens in jou tuin wil hê. Het hy dorings wat klou?

  2. Gelukkig nie dorings nie. Gaan lees hier http://www.brisrain.webcentral.com.au/01_cms/details.asp?ID=285
    waar die naam vandaan kom.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: