Nuwe wetenskaplike ontdekkings

Soms, net soms, voel ek om die vlaktes in te hol. Eintlik jok ek. Nee, ek lieg sommer. Ek voel amper elke dag so, veral op die dae wat ek my graad neges se Natuurwetenskappe vraestelle merk.

Vraag: Wat is gaswisseling en gee ‘n voorbeeld waar dit plaasvind in die liggaam.

  • Antwoord: Gaswisseling is die soort voedsel wat ‘n mens eet en dat vorm gasse (winde). Dit is wanneer ‘n mens ‘n wind los deur jou anus, so gaswisseling vind plaas in jou maag en kom deer jou anus.

Vraag: The nasal cavity contains a lot of blood vessels and mucous glands. Name two functions of the mucous membrane.

  • Antwoord: Keeps the teeth steady on the mouth, and keeps the bones strong.
  • Antwoord: Cood blood & Red cood    (HUH????)

 Vraag uit praktiese vraestel: Write a conclusion by interpreting your observations. (Helder kalkwater het melkerig geword toe ek borrels met ‘n strooitjie daardeur geblaas het om te bewys dat ons koolsuurgas uitasem).

  •  Antwoord: u poot a strou to beaker number 2 blow nothing hapinse bat wen u poot i the strou to beaker number 3 it das buble and it changes colours cours its more asidik
Advertisements
Categories: Skoolhou | Sleutelwoordw: | 7 Kommentaar

Artikelnavigasie

7 thoughts on “Nuwe wetenskaplike ontdekkings

  1. Eish! Wat is jou rekening vir kalmeerpille?!?

    • Heeltemal te veel migraine pille! Ek kan my soms dood stres oor wat van ons kinders word. Elke jaar se graad agts wat inkom (landwye studie!) is erger.

  2. Dit is nou toekomstige ministers !

  3. Onderwys is nie vir sissies nie.

  4. Terug pieng: Lag met ‘n traan… « Slakkelak

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: