Die ander hond

Ons het die naweek ‘n spieël aan die onderkant van die gang ingesit. Pippie was verstom oor die ander maatjie wat nie met haar wou speel nie! Dit was skreeusnaaks om te sien hoe sy om die hoekie hol en dan is daar niks.

 

 

 

 

Advertisements
Categories: Sommer maar net | 3 Kommentaar

Artikelnavigasie

3 thoughts on “Die ander hond

  1. Shame!!!

  2. alte oulik- partykeer kan mens lekker lag vir die diere !

  3. Hier by my het ook ‘n spieel op ‘n vloer gestaan. Elke nuwe hond gee ons gewoonlik ‘n dag se plesier as hulle die ander hond in die spieel ontdek. Te dierbaar!!

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: