Sommer net op die plaas

Dis so vrek koud buite, maar ek MOES net gaan stap om die mooigeid van my plaas met julle te deel. Ons is nou agt jaar hier en ons waardeer elke oomblik daarvan. Ek het nie ‘n zoom lens nie, my ziebies is so mak hulle laat my (soms!) naby aan hulle toe.

Sommige groot drome is werklikheid in my lewe, en ek dank God vir hierdie plaasdroom.

Advertisements
Categories: Plaaslewe | Lewer kommentaar

Artikelnavigasie

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: