‘n Nuwe dag, ‘n nuwe ervaring…

My lewe is nooit vervelig nie. Daar is altyd ervarings wat uniek is aan ons lewenswyse en ons woonplek. En aan ons familie.

Ek hou daarvan om sommige van my gedagtes te deel. Sommiges broei ek alleen uit.

Miskien sal JY wat dit nou lees, dalk ietsie kan haal uit dit wat ek dink en doen. Al is dit net om heimlik om in jou mou te dink “Weird mens hierie”, en dan in die geheim te wens jy sou ook so wou wees…

Advertisements
Categories: Sommer maar net | 3 Kommentaar

Artikelnavigasie

3 thoughts on “‘n Nuwe dag, ‘n nuwe ervaring…

  1. Hallo Weird mens, baie welkom hier! Sal graag so nou en dan inloer om te kyk watter vreemde gedagtes jy het…

    This was a comment… 🙂

  2. Baie dankie, ek is baie nuut met hierie gebloggery en het sommer in die diep kant ingespring. Maar ek dink ek swem al hondjieslag…

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: